17 September 2013 ~ 5 Kommentare

‘n Perspektief op Selfwerksaamheid

Die beginsel van selfwerksaamheid word reeds baie suksesvol toegepas in streke soos Wes-Europa en Japan.  Dit is interessant om op te let dat dit hier nie ‘n beginselsaak is soos in Orania nie, maar ‘n ekonomiese besluit. Waar ‘n onderneming met minder en beter bemagtigde werkers  besigheid kan doen, word geld bespaar en die kwaliteit […]

Lees Verder

28 Desember 2012 ~ 10 Kommentare

Die morele reg om te regeer

Vir lank was Golda Meir se outobiografie “My Lewe” op my lys van boeke om te lees. Hierdie vakansie was ek gelukkig genoeg om ‘n kopie by familie raak te loop en vind ek die boek besonderse boeiende leesstof. Vir die oningeligtes, Golda Meir was die eerste vroulike Eerste minister van Israel. Sy is in […]

Lees Verder

01 April 2011 ~ 38 Kommentare

Waarom eie arbeid ononderhandelbaar is

Deur Sebastiaan Biehl   Orania word maar om verskeie redes, dikwels ongegrond,  met skeptisisme en selfs agterdog bejeën. Dit is veral omdat Orania, veral vir stedelinge, so anders is. Jy mag anders en eksoties wees solank jy van ‘n ander ras is, maar as jy lyk soos die een wat jou met nuuskieirgheid bekyk dan […]

Lees Verder

03 Maart 2011 ~ 37 Kommentare

Wat doen mense dan in Orania?

  Die legendariese Nasionale Pers-joernalis en professor extraordinaire van geskiedenis by die Universiteit van Stellenbosch, dr. Leopold Scholtz, het in ’n onlangse artikel verduidelik dat alhoewel hy skepties is oor ’n Afrikaner volkstaat, hy wel groot respek het vir Orania-leiers soos mnre. Carel Boshoff IV en Frans de Klerk. Verder meen dr. Scholtz dat “ons […]

Lees Verder

03 November 2010 ~ 1 Kommentaar

Om Krugerdag te vier

Trompie1

Op 10 Oktober 1825 is Oom Paul Kruger op Bulhoek in die Oos-Kaap gebore. Op elfjarige ouderdom sluit sy ouers hulself aan by Hendrik Potgieter se trekgenootskap en begin jong Paul ‘n tog wat hom tot op die skouers van ‘n selfstandige Afrikaner republiek sou neem.

Die vraag kan gevra word waarom ons onder andere hom vandag, in 2010, sou herdenk?

Lees Verder