06 September 2016 ~ 4 Kommentare

Verkiesing in Duitse deelstaat kan vroeë gevaartekens vir Merkel inhou

0,,16311813_303,00

Wanneer jy geografies aan Duitsland dink, dink jy waarskynlik aan stede soos Berlyn, Frankfurt en München en die landskap van die Alpe of die Swartwoud. Die deelstaat Mecklenburg-Voorpommere in die verre noord-ooste van Duitsland is een waarvan baie Suid-Afrikaners waarskynlik nog nie eens gehoor het nie. Dit is die deelstaat met die laagste bevolkingsdigtheid, geen […]

Lees Verder

03 Mei 2016 ~ 1 Kommentaar

’n Alternatief vir Duitsland is nou op die tafel

2441050922517239

Dapperheid. Waarheid. Duitsland. Hierdie drie woorde het die afgelope naweek op groot baniere in ’n moderne konferensiesentrum in die stad Stuttgart in Duitsland gepryk. Die okkasie? Die eerste nasionale kongres van die Alternatief vir Duitsland (AFD), ’n nuwe regse politieke party wat drie jaar gelede tot stand gekom het en die afgelope maande tot die […]

Lees Verder

29 September 2015 ~ 1 Kommentaar

Vordering met selfbeskikking in Europa

Katalonie

Onlangse peilings in Skotland wys dat ʼn meerderheid van Skotte nou onafhanklikheid steun. Verlede jaar in September het 45% van Skotte ten gunste van onafhanklikheid in ʼn referendum gestem. Intussen het steun vir Skotse onafhanklikheid bly toeneem en die verkiesingsoorwinning van die Konserwatiewe Party vroeër vanjaar in Brittanje het Skotte nog meer antagonisties teenoor Britse […]

Lees Verder

20 Mei 2014 ~ 3 Kommentare

Toename in steun vir Euroskeptiese partye verwag

Later hierdie week sal Europeërs in 28 lande na die stembus gaan om hul verteenwoordigers vir die Europese parlement te verkies. In ‘n peiling laat verlede jaar het meer as 40% van Europa se inwoners aangedui dat hulle skepties oor die rol van die Europese regering is. Dit volg na die Europese finansiële krisis die […]

Lees Verder

14 Mei 2014 ~ 12 Kommentare

Verkiesing 2014 is meer van dieselfde

Dit het al ‘n ritueel met Suid-Afrikaanse verkiesings geword dat in die aanloop daartoe allerhande verwagtings geskep word dat hierdie keer dinge anders gaan wees en daar ‘n kans is om die ANC-regering te verslaan, of ten minste enkele provinsies van die party af te neem. Die media wil koerante verkoop en het dus bespiegel […]

Lees Verder

23 April 2014 ~ 0 Kommentaar

Was die Mandelabewind die goue era?

Binnekort is dit die 20ste verjaardag van die “nuwe Suid-Afrika” onder die beheer van die ANC wat deur ‘n algemene en gelyke verkiesing in 1994 aan bewind gebring is. Dit is tans ook weer verkiesingstyd en sowel regering as opposisie beroep hulle gereeld op die gees van mnr Nelson Mandela, die stigterpresident van die “nuwe, […]

Lees Verder

19 Februarie 2014 ~ 39 Kommentare

Verkiesing 2014

Grafiek3

Afrikaners staan op die vooraand van die 2014 algemene verkiesing in Suid-Afrika by ‘n politieke kruispad. Die besluite wat ons met hierdie verkiesing neem kan verreikende gevolge hê vir ons vermoë om voordeel te trek uit die parlementêre politiek. Tog is dinge nie meer so duidelik as voorheen nie. Waar die DA met alle krag […]

Lees Verder

12 Mei 2011 ~ 5 Kommentare

Munisipale verkiesings: dit behoort ons koud te laat

Deur Sebastiaan Biehl. Van meet af wil ek dit duidelik stel dat ek geen aanhanger van die leuse “stem reg, bly weg” is nie. Diegene wat so ‘n uiters maklike weg volg (jy hoef net niks te doen nie en het die gevoel dat jy in verset  teen die bewind is) is soos die pasifistiese […]

Lees Verder