05 Mei 2015 ~ 3 Kommentare

Elke kultuurgemeenskap het ‘n universiteit nodig

thumb_campus-general-34-students-walking

Een van die grootste verliese wat die Afrikaanse taal en die Afrikanerkultuur die afgelope paar jaar gelei het, is die verlies aan taal – en kultuurspesifieke tersiêre onderrig. Onlangse verwikkelinge by die Noordwes-Universiteit, sowel as die uitsprake van die nuwe rektor van die Universiteit van Stellenbosch oor transformasie, dui daarop dat die laaste twee universiteitskampusse […]

Lees Verder

25 November 2014 ~ 4 Kommentare

Versnelde privatisering van ons taal en kultuur reeds sigbaar

AfrikaansIsGroot

Die privatisering van die Afrikaanse taal en die Afrikanerkultuur het die afgelope paar dae nog meer duidelik geraak. Die afgelope twee naweke het 80 000 mense, die meeste nog, die Afrikaanse musiekkonsert, Afrikaans is Groot, bygewoon. Afrikaanse musiekverkope breek voortdurend rekords en die Afrikaanse filmbedryf lewer beter en meer suksesvolle films as ooit in die verlede. […]

Lees Verder

19 Maart 2014 ~ 0 Kommentaar

Die Afrikaner moet vermoë om nuut te kan skep herontdek

Die Afrikaner se kort geskiedenis vertel die verhaal van ‘n besonderse skeppingsvermoë. Gaan stap jy deur die strate van Stellenbosch beleef jy die Afrikaner se vroeë argitektoniese vermoë. Dorpe regoor Suid-Afrika vertel hoe hierdie vermoë met tyd ontwikkel het om by omgewing, klimaat en beskikbare boumateriaal aan te pas. Besoek jy enige goeie kunsmuseum soos […]

Lees Verder

28 Junie 2013 ~ 9 Kommentare

Argumente ten gunste van ‘n Afrikaanse universiteit

Henri Boshoff is tans besig met ‘n Magister in Finansiële Wiskunde aan die Noordwes-Universiteit. Hierdie artikel is in ‘n debat oor transformasie op kampus gebruik. 10 Mei Die agtergrond waarteen ek skryf: In die jongste Wapad (kampuskoerant van die Noordwes-Universiteit), is ‘n volle bladsy besteee aan die vraag of transformasie op kampus genoeg bereik. Die […]

Lees Verder

03 Maart 2011 ~ 37 Kommentare

Wat doen mense dan in Orania?

  Die legendariese Nasionale Pers-joernalis en professor extraordinaire van geskiedenis by die Universiteit van Stellenbosch, dr. Leopold Scholtz, het in ’n onlangse artikel verduidelik dat alhoewel hy skepties is oor ’n Afrikaner volkstaat, hy wel groot respek het vir Orania-leiers soos mnre. Carel Boshoff IV en Frans de Klerk. Verder meen dr. Scholtz dat “ons […]

Lees Verder

31 Januarie 2011 ~ 14 Kommentare

Wees net ’n Afrikaner

2400AfrikaansChildrenPretoria_Protest_ScaredtoLeaveHomeOct2008

21 Junie 2010 Ek het groot geword as ’n Afrikaanse meisie in ’n nie-rassistiese pastorale huis en het my opvoeding ontvang in nie-rassige skole. Mens kan sê dat ons kleurblind grootgemaak was,maar tog was daar ’n logiese grenslyn waarvan ek van kindsbeen af bewus was. Ek onthou nog hoe ons, na 1994, verby die see […]

Lees Verder

20 Januarie 2011 ~ 4 Kommentare

Die Stem roep!

klein-reus

Die Stem roep! deur Rozanne Meyer “Die Afrikaner-hart is seer en moeg, maar trou nog!” – Jan F.E. Celliers Hierdie woorde was amper ‘n eeu gelede geuiter deur ‘n kampvegter vir die Afrikanervolk en ons taal. Gesien in konteks van die huidige omstandighede waarin moderne Afrikaners vandag verkeer, dien Celliers se woorde as ‘n inspirasie […]

Lees Verder