26 Oktober 2012 ~ 7 Kommentare

Die reg op keuse

Selfbeskikking – die reg om inspraak te hê in die besluite wat jou raak – spruit voort uit die beginsels van die klassieke liberalisme. Dit is egter nie die enigste reg wat daaruit gebore is nie. ‘n Ander, meer kontroversiële reg – wat beskryf word as die reg van ‘n vrou om oor haar eie […]

Lees Verder